Blokkiekuns: Prinsesse

R50.00

Description

Dis groot pret met piksels!  Skep jou eie,  oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie.  Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die pragtige prinsesse en koninklike dinge in hierdie boek.  Of gebruik jou kleurpotlode, penne of kryte en kleur die blokkies in.

Sjoe,jy is ‘n kunstenaar!

Met meer as 1 500 plakkers en oorspronklike kleurprente ontwikkel hierdie boek fynmotoriese vaardighede, waarneming en konsentrasie.