‘n Fles Vol Ogies

R110.00

Description

Ons prenteboeke vir 2 – 5 jariges is spesiaal geskep vir ons heel klein maatjies!  Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot, volkleur illustrasies.  Met elke prenteboek is ‘n CD vir saamluister, met ‘n klokkie wat aan die einde van elke bladsy lui wanneer dit tyd is om, om te blaai.