Z is vir Zackie 10: Die vreemde fossiel

R80.00

100 in stock

Description

Zackie en Vincent is op soek na fossiele!
Dalk is daar ’n T-rex in die tuin begrawe …
Of ’n trikeratops in die parkie …
Of ’n stegosourus op die sypaadjie!
Almal dink hulle is laf.
Daar is tog nie fossiele in Granaatstraat nie.
Maar dan ontdek hulle iets fantasties!