Zackie Mostert en die slim speurder

R105.00

100 in stock

Description

Die hele skool is in REP EN ROER. Die beroemde sangeres Jenny Jay gaan ’n konsert by die skool hou … en sy gaan haar nuutste MUSIEKVIDEO daar kom verfilm! Maar dan verdwyn die sangeres se baie duur halssnoer. En iemand dink Zackie se beste vriend, Vincent, het dit gevat …
Zackie besluit hy gaan sy lyf SPEURDER hou om Vincent se onskuld te bewys!